Welkom by SA Vryskutskrywer - Mediamekka - Bedryfsnuus

 

2010 SAPOA Eiendomsjoernalis van die Jaar-toekennings

Die jaarlikse SAPOA Eiendomsjoernalistoekennings, wat deur Hermans & Roman Property Solutions geborg word, help om die kwaliteit van eiendomsjoernalistiek te bevorder en verbeter. Die wenners is aangewys tydens die SAPOA se konvensie wat van 12 tot 14 Mei 2010 by Sun City gehou is.

 

 

 

Elma Kloppers - Eiendomsjoernalis van die Jaar

 

 

 

 

Karen Eicker - Eiendomsartikelskrywer van die Jaar

.

 

 

 

Walls & Roofs - Best Eiendomspublikasie van die Jaar

 

 

Mediamekka                            Sluit Venster