SA Vryskutskrywer SA Vryskutskrywer
 

Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfmekka

 

As vryskutskrywer in jou tuiskantoor is jy gewoonlik taamlik ver verwyder van die daaglikse gebeurtenisse en stories in die mediabedryf. Hierdie is egter jou eie mediamekka waar jy gou soggens voor werk, of later wanneer jy 'n koppie koffie geniet, met die jongste nuus en verwikkelinge in ons interessante bedryf op datum kan kom. Ons probeer so gereeld moontlik enige nuwe stories en kompetisie-inligting hier plaas en jy is meer as welkom om jou eie bydraes aan ons te stuur. Kontak ons met jou inligting.

 


 

 

Kompetisies

 

 

Daar word jaarliks verskeie skryfkompetisies gehou en elke skrywer staan net so 'n goeie kans soos 'n ander. Waag die kans en skryf vanjaar in.

Klik hier      

  

 

Boekrak

 

Hierdie gedeelte is spesiaal vir Afrikaanse boekwurms met vars nuus oor skrywers, digters en boeke.

Klik hier      

  

 

Skryfloopbane

 

As jy enigsins voel dat jy 'n loopbaan in die skryfkuns moet volg  vertel ons jou hier meer van die beskikbare skryfrigtings.

Klik hier      

  

 

Bedryfsnuus

 

Géén vryskutskrywer kan genoeg inligting rondom skryfmarkte bekom nie. Daarvoor is ons bedryf net té wisselvallig omdat redakteurs en publikasies kom en gaan.

Klik hier      

  

Vertel 'n vriend hiervan:              Kontak ons


 

 

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis skrywersalmanak en hulpmiddels wanneer jy jou intekening bevestig. 

                                            Vertel 'n vriend van ons  

Sluit venster              Skryfkursusse                    Blitskursusse