Welkom by SA Vryskutskrywer - Professionele Dienste

Huiswerkhulp

Kom ons wees maar eerlik ... skoolgaan is deesdae nie vir sissies nie!

Huiswerk, sport, huiswerk, sport, mondelinge, kultuur, opstelle, huiswerk, eksamens, buitemuurse aktiwiteite, huiswerk, toetse, take, huiswerk ...

Klink dit bekend?

En moenie vergeet dat daar darem tussendeur tyd vir ontspanning ook bygewerk moet word nie - vir ouer en kind.

Wanneer jy dus voel asof die huiswerkopdragte besig is om jou gesin te verswelg en daar net nie meer genoeg ure in 'n dag is om alles gedoen te kry nie, kan jy altyd op ons knoppie druk. Met 'n verskeidenheid toegewyde skrywers - waarvan baie ook ouers is - ken ons ál die tegnieke om huiswerkverligting te kan gee.

So, as jy of jou kind sukkel met ...

Kontak ons sommer dadelik. Geen probleem is te groot of te klein nie. Ons kan met alles help en ons tariewe is belaglik bekostigbaar.

 

Tariewe:

Grade 1 - 7

  • Engelse toesprake - R300

  • Engelse opstelle - R200

  • Klasmondelinge - R300

  • Take - vanaf R280

  • Navorsing en idees - vanaf R75 per uur

  • Proeflees - R65

  • Boekverslae - R250

  • Afrikaanse opstelle - R275

 

Grade 8 - 12

  • Engelse toesprake - R450

  • Engelse opstelle - R350

  • Klasmondelinge - R450

  • Take - vanaf R500

  • Navorsing en idees - vanaf R85 per uur

  • Proeflees - R85

  • Boekverslae - R350

  • Afrikaanse opstelle - R375

 

'n Administrasiefooi van 10% word op alle fooie gehef.

 

 

Kontak ons sommer vandag nog en laat ons help om die huiswerkstres uit skoolgaan te verwyder.

Vertel 'n vriend hiervan:

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

     Vertel 'n vriend van ons  

 

 Tuisblad                    Skryfkursusse                    Blitskursusse