Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

Omvattende Niefiksie-skryfkursusse

Die volle spektrum van 'n niefiksieboek is so wyd en uitgestrek soos die Heer se genade ... met die nodige kennis kan jy oor bykans enige onderwerp onder die son 'n boek skryf en dit laat publiseer. Ons wys jou presies hoe om te werk te gaan om jou eerste niefiksieboek aan te pak.

Skryf 'n Niefiksieboek 

As jy nog altyd daarvan gedroom het om 'n boek te skryf, maar reeds agtergekom het jou brein werk nou nie juis soos 'n fiksieskrywer s'n nie, is hierdie die kursus vir jou. Hier kan jy na hartelus jou liefde vir feite en statistieke - en selfs mense - uitleef deur al jou kennis en navorsing in 'n nie-fiksie boek saam te vat. Ons stap-vir-stap kursus saam met 'n gepubliseerde nie-fiksieboekskrywer sal die pad aandui na publikasiesukses. Volledige inligting

Skryf 'n Biografie 

Skryf self jou Memoirs 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

Tuisblad                    Blitskursusse                    Terug 

Sluit venster