Welkom by SA Vryskutskrywer - Kreatiewe Skryfkursusse

 

Skryf 'n HISTORIESE ROMAN

 

 

saam met Jeanette Ferreira

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Op skool het jy aan die  geskiedenisonderwyser se lippe gehang terwyl hy in die klas van gebeurtenisse uit vervloeë dae vertel het.

Vir jou was die geskiedenisperiode 'n ontvlugting uit die werklikheid en jy het van toe af reeds gevoel hoe die stories in jou kop galop - op soek na 'n wyse om tot uiting te kom.

Jou voorliefde vir geskiedenis is ook die grootste rede waarom jy DSTV gekry het ... sodat jy na hartelus na die History Channel kan kyk om jou in die stories van die verlede te kan inleef.

Dis al lank dat jy met 'n storie in jou kop rondloop, maar dit nie regkry om dit neer te skryf soos wat jy daaroor droom nie.

Jy het iemand nodig om die storie-pad saam met jou te stap totdat jou eie historiese roman by 'n uitgewer uitkom. Híérdie is die kursus vir jou.

 

Kursusbesonderhede:

 

Wat jy sal leer:

 

 © Jeanette Ferreira, 2010. Alle regte voorbehou

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

Registreer NOU                                              

Skryfkursusse                               Sluit Venster