


Welkom by SA Vryskutskrywer - Omvattende Kreatiewe Skryfkursusse
Skryf 'n ROMAN saam met Helene de Kock
“Ek skryf omdat mense my interesseer. Veral verhoudingsverhale roer my hart. Alhoewel die liefde ‘n belangrike onderwerp in my verhale is, staan dit nooit apart van ander verhoudings nie. Die liefde self is verweef in die web van die lewe, glo ek. Ander verhoudings word daardeur geraak – soos die verhouding tussen ouer en kind, die verhoudings tussen broers en susters en ons almal se verhouding met God en die groter wêreld om ons.” – Helene de Kock
Helene de Kock se TREFFER ROMANskryfkursus
Helene de Kock se LIEFDESROMANskryfkursus
Helene de Kock se GEESTELIKE ROMANskryfkursus



