Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

                       

      

Skryf 'n AFRIKAANSE roman

     

saam met Helene de Kock

 

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Om jou naam op die rugkant van 'n Afrikaanse roman te kan sien, moet jy een van drie tipes mense wees:

(1) Jy het ’n storie in jou kop maar jy weet nie hoe om dit aan te pak nie.

(2) Jy het nie ’n storie nie, maar wel 'n brandende begeerte om te skryf.

(3) Jy het ’n roman geskryf maar wil ’n stap-vir-stapkursus volg om dit te verfyn. Jy het dus ’n mentor nodig om die pad saam met jou te loop.

Indien jy jouself in enige van bogenoemde drie voorbeelde herken, is hierdie die kursus waarvoor jy onverwyld moet inskryf

 

Kursusbesonderhede:

  • Duur: 9 maande

  • Modules: 2 lesse                           

  • Kursusfooi: R5,595

    Afbetalingsopsies R2,998 x 2 R2,000 x 3 R600 x 10

                                                      

Wat jy sal leer:

  • Wat is fiksie?

  • Wat is skryftalent?

  • Wat gaan skryf en publikasie van jou verg?

  • Die skryfproses en skeppingselemente

  • Die skryffases

  • Die roman

  • Wat is ‘n sinopsis?

  • Wat is ‘n storielyn?

  • Wat is ‘n ontspanningsroman?

  • Die skryf van die begin van ‘n roman

  • Die skep en voorstelling van karakters

  • Die uitbeelding van ruimte

  • Plot (struktuur en storielyn)

  • Behou die spanningslyn

  • Die verskil tussen vertelling (beskrywing) en beelding

  • Die gebruik van dialoog

  • Dialoog het sekere definitiewe funksies

  • Liefdestonele

  • Werklikheidsfiksie

  • Die oordrag van emosie in ‘n roman

  • Algemene wenke by die skryf van ‘n roman

  • Oor skrywerskap 

 © Oktober 2009, Helene de Kock. Alle regte voorbehou

 

Volledige kursussamestelling:

  • 'n Studiepakket met omvattende kursusnotas (60 bladsye)

  • Die volledige eerste 2 hoofstukke van jou roman

  • 'n Volledige sinopsis vir die res van jou roman wat jou in staat sal stel om die roman te voltooi

  • Gratis databasis: Lys van uitgewers

  • Gratis stylgids: Skryf korrekte Afrikaans met flair

  • 'n Sertifikaat van Voltooiing na bevredigende afhandeling van die kursus

 

Toelatingsvereistes:

  • Basiese skryfvaardighede

  • Rekenaargeletterdheid, e-pos en internettoegang

  • Die BEGIN van die eerste hoofstuk van jou voorgenome geestelike roman (lengte sowat 600 tot 800 woorde)

  • 'n Kort SINOPSIS (opsomming)  van die res van die verhaal waarin jou begrip van struktuur en karakterontwikkeling getoon word (± 300 woorde)

  • Geen vorige tersiêre kwalifikasie word benodig nie

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

Registreer vir kursus

              

Vertel 'n vriend hiervan:

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

Tuisblad                    Blitskursusse                    Selfstudie 

Sluit venster