Welkom by SA Vryskutskrywer - Gespesialiseerde Joernalistieke kursusse

 

Reisjoernalistiek - word betaal om vakansie te hou

 

Jou persoonlike opleier:

Naomi Myburgh

                   

Kursusbesonderhede:

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Droom jy daarvan om die wêreld te sien, maar jou beursie is nie diep genoeg nie? Hou jy daarvan om foto's te neem? Stel jy belang in besienswaardighede wat nie alledaags is nie? As jy aldrie bogenoemde kan kombineer, het jy 'n perfekte formule vir 'n reisjoernalis. Dink net daaraan: jy bespreek 'n vakansie, pak jou kamera in, neem foto's en doen onderhoude al langs die roete of by jou vakansieplek en dan, wanneer jy terugkom huis toe, verkoop jy al die stories wat jy sodoende bymekaargemaak het. En voila! jou vakansie het oor en oor vir homself betaal. As jy dus die ewige reisiger is, maar ook die verantwoordelikhede van geld verdien omarm, is hierdie kursus vir jou.

                 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

Registreer vir kursus                      Terug na SKRYFKURSUSSE                     Terug na vorige blad