Welkom by SA Vryskutskrywer - Algemene Joernalistieke kursusse

 

Reisjoernalistiek - word betaal om vakansie te hou

 

Jou persoonlike opleier:

 

Naomi Myburgh

 

Kursusbesonderhede:

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Droom jy daarvan om die wêreld te sien, maar jou beursie is nie diep genoeg nie? Hou jy daarvan om te skryf en foto's te neem? Stel jy belang in besienswaardighede wat nie alledaags is nie?

Kombineer aldrie bogenoemde ... en jy het die perfekte formule vir 'n reisjoernalis.

Dink net daaraan: jy bespreek 'n vakansie, pak jou kamera in, neem foto's en doen onderhoude al langs die roete of by jou vakansieplek en dan, met jou terugkeer by die  huis, verkoop jy al die stories wat jy langs die pad bymekaargemaak het. En voila! jou vakansie het oor en oor vir homself betaal.

As jy dus die ewige reisiger is, maar ook besef dat die lewe nie net uit speel kan bestaan nie omdat daar rekeninge is wat elke maand betaal moet word, is hierdie beslis die kursus vir jou.

                 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

                                    

         Afbetaling

Skryfkursusse                               Sluit Venster