Welkom by SA Vryskutskrywer - Skryfkursusse

 

   

Riglyne vir Christelike joernalistiek

 

Jou persoonlike opleier:

 

 

Leoni Benghiat

 

Wie vir dié kursus moet inskryf:

Van al die joernalistieke genres is Christelike joernalistiek die een wat die vinnigste groei - én sekerlik die enkele skryfvorm wat die meeste bevrediging gee. Hoe dan anders as jy weet jy is deel van die samelewing se morele kompas terwyl jy jou ander groot liefde - skryf - uitleef?

As jy wil deel word van hierdie spesiale gemeenskap wat daarop fokus om met hulle skryfwerk die wêreld 'n beter plek te probeer maak of die evangelie na ver uithoeke uit te dra, is hierdie die kursus vir jou.

Leef jou geloof saam met jou talent uit en reik deur middel van jou skryfwerk uit na jou medemens. Begin sommer vandag nog om jou - en ander mense se - lewe ingrypend te verander.

 

Kursusbesonderhede:

 

Wat jy sal leer:

 

Volledige kursussamestelling:

 

Toelatingsvereistes:

 

Slaagvereistes:

Minstens 65%

 

Registreer vir kursus

              

Vertel 'n vriend hiervan:

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbrief      

 

Tuisblad                    Blitskursusse                    Terug 

Sluit venster