Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed

Deel op Facebook              

Versoeke

Pieter Venter vra: "Enige idee hoe ek in aanraking kan kom met Jeanne Goosen? Ek wil graag 'n onderhoud vir 'n artikel met haar doen." (01/12/2009)

 

"Ek dink ek het 'n wonderlike idee vir 'n boek. Nou wil ek eers weet hoe en wanneer moet ek 'n uitgewer kontak? Moet ek eers die hele boek klaarskryf of kan ek net met 'n idee smous - soos met artikels?" (01/12/2009)

 

Antjie Potgieter: "Leef Credo Muthwa nog? Indien wel, waar kan ek hom in die hande kry?" (01/12/2009)

 

        

Pieter wil weet: "Ek is 'n vryskutjoernalis wat in toerisme wil spesialiseer. Hoe en waar begin ek daarmee? Ek het reeds genoeg kontakte wat toerisme betref, maar ek is nie seker hoe ek kan begin om net daarin te spesialiseer nie. Enige raad?" (09/11/2009)

       

Susan is op soek na Steve Hofmeyr se kontakbesonderhede vir 'n profielartikel wat sy met hom wil doen. (09/11/2009)

 

       

Helene wil haar eie tydskrif begin en wil weet hoe, waar en waarmee sy moet wegspring.(09/11/2009)

 

 

 

  • Benodig jy enige hulp? Kontak ons om jou versoek in te stuur en ons plaas dit gratis hier.

  • Kan jy dalk iemand help? Kontak ons om jou antwoord in te stuur en ons sal dit aanstuur. 

 

   

 

Nog nie op ons GRATIS nuusbrief ingeteken nie? Klik hier en kry dadelik jou gratis geskenk en geheime kodes wanneer jy jou intekening bevestig.

Klik hier om in te teken op JOU VRYSKUTBESIGHEID se GRATIS nuusbrief.

Vertel 'n vriend van ons GRATIS nuusbriewe      

 

Tuisblad                    Skryfkursusse                    Terug

Sluit venster