Welkom by SA Vryskutskrywer - Gratis goed - Artikels 2

 

Werk vryskut 

Jou besluit is geneem. Jy gaan bedank en op jou eentjie ’n vryskutloopbaan aanpak. Die verandering van ’n besige werkomgewing met mense en ’n miernes van bedrywigheid na ’n tuiskantoor kan ’n kultuurskok wees. As jy kan, gun jouself ’n paar maande om jou voor te berei; verkieslik terwyl jy nog ’n vaste werk het en ’n gereelde salaris kry. Lees verder ...

 

Soek die nuwe romantiek

‘Ek bly ’n Afrikaner wat myself met trots ’n Afrikaner (selfs ’n Boer) noem en sal bly noem, tot groot irritasie van talle, juis tot irritasie”, skryf Izak de Villiers in Strooidak en toring. Lees verder ...

 

Help samelewing om die media te kry wat hy verdien

As jy die volgende sin twee keer moet lees om te probeer begryp wat dié politikus gesê het, sal niemand dink jy hoort nie ’n leser van Sake24 te wees nie. 

Dis immers nie eie aan ’n politikus nie: “As ek sou kon besluit of ons ’n regering sonder koerante, of koerante sonder ’n regering moet hê, sou ek sonder weifeling laasgenoemde gekies het.” Lees verder ...

 

Netwerk, kry werk

Verlede jaar se matriekuitslae was ’n skok: Duisende kandidate het gedruip of sit nou met ’n sertifikaat wat geen toegang tot die arbeidsmark bied nie. Alet Rademeyer berig. Lees verder ...

Volgende plasings...

 

 Gratis goed                               Sluit Venster