Welkom by SA Vryskutskrywer - Kuberwinkel - E-boeke

 

 

Praktiese Handleiding vir Beginners in TYDSKRIFJOERNALISTIEK

© 2010. Leoni Benghiat, SA Vryskutskrywer. 85 pp, R1,495

 

 'n Volledige uiteensetting van alles wat jy benodig om jou merk in die Afrikaanse tydskrifbedryf te maak, insluitende wenke, markte en volledige riglyne. Elke hoofstuk word afgesluit met 'n selfdoen-werkopdrag om die kennis wat jy in die bepaalde hoofstuk opgedoen het, te toets.

Inleiding

1.  Markontleding

2.  Waar en hoe om idees te kry

3.  Hoe om jou artikels te verkoop

4.  Tipes artikels

5.  Navorsingstegnieke

6.  Hoe om 'n onderhoud te voer

7.  Hoe om 'n artikel te skryf

8.  Slot en verskillende markte

 

  Koste: R1,495     

 Kuberwinkel                               Sluit Venster