Hallo!

Jy sien nou hierdie blad omdat SA Vryskutskrywer besig is om 'n finale gesigsontrimpeling te ondergaan en derhalwe word ál die blaaie na 'n nuwe bediener verskuif.

Die enigste blaaie wat tans werk is:

nuusbrief

gratis goed

mediamekka

vryskutgereedskapskis

kuberwinkel en professionele dienste.

Die res van die webblad se blaaie is onder konstruksie en derhalwe werk géén van die ander skakels nie. Moet dus nie bekommerd wees as jy 'n Engelse "404 error"-boodskap kry in plaas van die blad van jou keuse nie en moet ook nie té besorgd wees as die blaaie wat wel oopgemaak word nie volledig is nie. Dis net 'n tydelike probleem.

Ons Facebook-, Linkedin-, en Twitterblaaie werk ook nog, asook die SkryfFORUM

Ons vra verskoning vir enige ongerief, maar kan jou die versekering gee dat dit beslis die wag werd sal wees. Gaan teken solank in op die nuusbrief sodat jy NIKS van die vernuwings misloop nie.

Waarna kan jy uitsien?

om 'n paar nuwighede te noem.

 

Kom maak asseblief op Woensdag, 23 Mei 2012, 'n draai

wanneer die nuwe webblad in al sy glorie beskikbaar sal wees.

 

Kontak ons: admin@savryskutskrywer.co.za  

tumblr hit counter